
WORD ‘N VRIEND VAN BLOEDRIVIER
DANKIE DAT JY SAAM MET ONS STAAN.

Deur ’n Vriend van Bloedrivier te word, help jy om een van ons belangrike historiese erfenisterreine te ondersteun en vir toekomstige geslagte te behou.
Jou maandelikse bydrae help om Bloedrivier te onderhou, te beskerm en voort te laat leef.
En as dankie vir jou ondersteuning:
ONTVANG JY HIER STAAN ONS STEEDS GRATIS.
Volg gerus die volgende stappe hieronder om aan te sluit.
