Kontak ons
Besoek ons
Hoe om daar te kom:
Die terrein is 43 km van Dundee, 24 km van Nqutu en 72 km van Vryheid geleë. Die terrein word bereik met ’n grondpad (De Jagersdrift) vanaf die R33 tussen Vryheid en Dundee. Die terrein word aangedui deur die naamborde Blood River, Ncome of Blood River/eNcome.
GPS-koördinate:
28° 6′ 19″ S, 30° 32′ 30″ E
-28.105278, 30.541667 (Slegs op Google)
Terreinbestuur en besprekings:
Landlyn: 087 138 3598
Na-uurs: 084 288 3322 / 065 549 6681
Posadres: Posbus 945, Dundee, 3000
E-pos vir besprekings: [email protected]
Besigheidsure:
Daagliks: 08:00 – 16:00
Die terrein is gesluit: 24, 25 en 26 Desember
