JOU BOEK. JOU KEUSE. JOU BYDRAE.

Dankie dat jy belangstel in Hier staan ons steeds.

Hierdie boek vertel meer as net ’n verhaal uit ons verlede. Dit bring ons terug na die betekenis van 16 Desember, die Gelofte en die erfenis wat daarmee saamhang.

Maar daar is ’n tweede rede waarom hierdie boek belangrik is.

ELKE BOEK HELP OM BLOEDRIVIER TE BEWAAR.

Daarom het jy nou twee keuses:

OPSIE 1 : AANBEVOLE

WORD ’N VRIEND VAN BLOEDRIVIER & Kry jou boek GRATIS.

Wanneer jy ’n Vriend van Bloedrivier word, verbind jy jou daartoe om Bloedrivier met ’n bydrae van jou keuse te ondersteun.

Jou bydrae help om Bloedrivier nie net vandag nie, maar op die lang termyn te bewaar en te behou vir toekomstige geslagte.

As dankie vir jou ondersteuning : ONTVANG JY JOU BOEK GRATIS.

Jy bepaal self wat jy maandeliks wil bydra en kan bekostig.

Elke bydrae maak ’n verskil !

OPSIE 2 : KOOP JOU EKSEMPLAAR

Betaal ’n eenmalige bedrag van: R350

(Uitsluitend Koerierkoste)

Jy ontvang jou eksemplaar van: Hier staan ons steeds.

HOEKOM ONS VRIENDSKAP VRA

Bloedrivier is nie net ’n plek op ’n kaart nie. Dit is ’n plek waar ’n verhaal, ’n geloof en ’n belofte aan mekaar verbind word. Maar erfenis bly nie vanself behoue nie. Dit moet onderhou, beskerm en aan die volgende geslag oorgedra word en daarom is jou ondersteuning belangrik.

Die boek vertel die verhaal, maar Jou vriendskap help om die plek te behou waar daardie verhaal lewend bly.

WAT VERKIES JY?

Ek wil Bloedrivier-erfenisterrein help

Word ’n Vriend van Bloedrivier, kies jou eie bydrae en ontvang jou boek GRATIS.


Ek wil die boek koop

Eenmalige betaling van R350.

Verskaf asb. jou inligting hieronder, waarby ons vir jou die nodige inligting kan deurstuur om die boek te kan koop(Uitsluitend Koerierkoste)

Dankie dat jy nie net die verlede onthou nie, maar help om dit vir môre te bewaar.