

WEN ’n naweekwegbreek by die Bloedrivier-erfenisterrein!
Die Bloedrivier-erfenisterrein naby Dundee is waarskynlik een van die uniekste slagvelde van Suid-Afrika. Op 16 Desember 1838 het ongeveer 470 Voortrekkers met hul agterryers onder die bekwame aanvoering van Andries Pretorius, koning Dingaan se ongeveer 16 000 impies onder bevel van Ndlela kaSompisi verslaan.