Kontak ons

Kontak ons

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Terreinbestuur en besprekings:

Landlyn: 034 632 1695
Na-ure: 087 985 1885
Posadres: Posbus 945, Dundee, 3000
E-pos: bradmin@vtm.org.za
Besprekings: bradmin@vtm.org.za

Besigheidsure

Daagliks: 08:00 – 16:30
Die terrein is gesluit: 23, 24 en 25 Desember

Besoek ons

Hoe om daar te kom:

Die terrein is 43 km van Dundee, 24 km van Nqutu en 72 km van Vryheid geleë. Die terrein word bereik met ’n grondpad (De Jagersdrift) vanaf die R33 tussen Vryheid en Dundee. Die terrein word aangedui deur die naamborde Blood River, Ncome of Blood River/eNcome borde.

GPS-koördinate:

28° 6′ 19″ S, 30° 32′ 30″ E

-28.105278, 30.541667 (Slegs op Google)

Vind akkommodasie naby Dundee, besoek HotelsCombined

Terreiningangsfooi:

Volwassenes: R45.00
Kinders: R25.00
Voertuig: R20.00

Besoek ons Facebook Blad   I   © 2021 Bloedrivier. Alle regte voorbehou.